|
Spoorlose Stasies Lyrics - Artist : Bernice West
Terug op spoorlose stasies
Genoeg het ek geween Genoeg my hart uit geleen Die plek los 'n merk op my ambag Is jou tyd te veel gevra Is daar sorge wat jy dra Maar dalk was jou pad te kort vir my Jou merk gelos op die rand En sal jy dalk vind waarvoor ek moet baklei Jou hart gekoop aan my kant Versot in die doening van jou late Mag die tyd jou drome spaar Mag jou siel met eens bedaar Gekoop deur jou woorde wat my laat lag Is die liefde nou te duur Is jou wêreld koud versier Maar dalk was jou pad te kort vir my Jou spoor gelos op die rand En sal jy dalk vind waarvoor ek moet baklei Jou hart gekoop aan my kant Terug op spoorlose stasies Genoeg het ek geween Genoeg my hart uit geleen Die plek los 'n merk op my ambag Is jou tyd teveel gevra Is daar sorge wat jy dra |
Other Lyrics
|
Copyright © 2009-2024 |